[4de Skeppingsdag]
Toe het God gesê:
"Laat daar ligte wees aan die hemelgewelf om dag en nag van mekaar te skei. Hulle moet ook as tekens dien om seisoene, dae en jare aan te dui.
God het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre.
Genesis 1:14 +16
Blaas die ramshoring op nuwemaan, met volmaan, op ons feesdag,
Psalm 81:4